Azalea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Azalea bied selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerwoonstel met pragtige uitsigte oor die see en op die berge. Die woonstel is in Victoria-weg, Clifton, en is net 'n entjie vanaf Clifton en Kampsbaai se strande.

Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n volledige kombuis. Daar is wasgoedgeriewe, 'n tuintjie en buitesitplek met 'n uitsig oor Clifton se strande en op die Twaalf Apostels. Daar is 3 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het en die vierde kamer het 2 enkelbeddens.

Die woonstel is gerieflik 1 km van Clifton se strande en 2,3 km van Kampsbaai se strand af. Dit is nie geskik vir bejaardes of mense met gestremdhede nie aangesien daar trappe na die villa is.

Slaapplek

'n Bespreking by Azalea sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Azalea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za