LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Azalea Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+15

Azalea Bed and Breakfast

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Azalea Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Eckart Z - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eckart Z
Besigheidsreis

Very nice and warm welcome and super hospitality

Great rooms and good central location in Howick.

Azalea Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Eckart,
It was lovely to host you. Glad you enjoyed your stay and we hope to see you again.
Regards
Ryan and Moyra

Azalea Bed and Breakfast
Willie O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie O
Besigheidsreis

Lekker verblyf in veilige omgewing.

Uitstekende gasheer, goeie omgewing en skoon verblyf. Baie goeie ontbyt!

Hannelie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon en netjiese oornagverblyf, baie lekker ontbyt.

Wat 'n aangename plek, kamer was skoon en netjies met alles wat mens nodig mag kry. Ontbyt was uit die boonste rakke! Ryan was baie vriendelik en het uit sy pad uit gegaan om mens te help en selfs Saterdag se ontbyt op kort kennisgewing vroeër bedien. Sal definitief weer van Azalea B&B gebruik maak as ons in die area is.

Azalea Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Hannelie.
It was our pleasure hosting you. Thank you for taking the time to review us and we look forward to your next stay with us.
Kind Regards
The Azalea Team

Azalea Bed and Breakfast
Retha J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf in Howick!

Dankie Dawn en George vir wonderlike en gerieflike verblyf in Azalea! Die skoon kamer, wonderlike tuin en heerlike ontbyt het ons verblyf so spesiaal gemaak! Dankie dat ons ons spesiale versoeke akkommodeer het, van sojamelk tot veganistiese dieëtversoeke. Sien julle weer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely stay in Howick!

Thank you to Dawn and George for a wonderful and comfy stay at Azalea! The clean room, wonderful kept garden and special yummy breakfast made our stay perfect! Thank you for attending to our special requests, from soya milk and vegan dietary needs. See you again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nele H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Decent kamer, vriendelike gashere, goed geleë naby middestad.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Decent room, friendly hosts, well located near city centre.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ivo W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and easy to get to.

I felt very welcomed, the room was very comfortable, breakfast very good, surroundings very peaceful and quiet and hospitality very, very good.

Azalea Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Marina,
It was lovely having you and so pleased you enjoyed your stay too. Hope to see you again in the future.
Regards,
Dawn

Azalea Bed and Breakfast
Marina S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Enkelreisiger

Heerlike naweek in die pragtige Azalea!

Pragtige, netjiese, rustige, veilige verblyf. Azalea sien my definitief weer!

Azalea Bed and Breakfast's terugvoer

Thank you so, so much Marina, we do try for the best service for our guests - hope that you will visit us again!

Azalea Bed and Breakfast
Felicity J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Felicity J

Baie skoon en baie goeie ligging.

Ek sal vir seker weer hier bly. Kamers is lekker groot en baie skoon.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 34, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjYzQ2YTZkLTNiZWItNGMyYi05YzEzLWI3NTY5OWE2ODcwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 34 Miller Street Howick 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.48083 30.21849
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!