Parys Akkommodasie by Azaria | LekkeSlaap
+5

Azaria

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 2 , Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R770 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Azaria is stapafstand vanaf die Vaalrivier, restaurante, winkels en wasserye in Parys.

Verblyf word in 'n elegant versierde kamer gebied. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit in. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area, swembad en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Coetzeestraat 2 , Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 2 , Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgnnXttBS41tuJm9JohaTNS6Awgpo9HDErlkrVT0cJyhFx9uPvV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 2 Coetzee Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.907694285213 27.455234916228
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za