LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Azrek | LekkeSlaap
+9

Azrek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gladdedrift Plaas, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Azrek is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas sowat 5 km buite Bothaville in die Vrystaat.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer. Een van die badkamers het 'n bad en die ander 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel. Daar is 'n braai-area buite die kothuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Azrek sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gladdedrift Plaas, Bothaville, 9660, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gladdedrift Plaas, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf7c5e7a34401c0e4909e9ad9d3163953b02e6040dd7ee6937a157f93d1339f997dfba7949c8940c650989a3eb2b050be06a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) Farm Gladdedrift Bothaville 9660 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.405950768239 26.604839104904
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!