Shelly Beach Akkommodasie by Azriel A | LekkeSlaap
+28
+28

Azriel A

Selfsorg
  • Vanaf R997 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Azriel A, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Azriel A is 'n selfsorgwoonstel in Shelley Beach, 'n klein kusdorp halfpad tussen Margate en Port Shepstone aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal. Shelley Beach is na die duisende pragtige skulpe wat ná hooggety op die strand uitspoel vernoem, en spog met 'n rits goue strande, vriendelike inwoners, eindelose watersporte en fantastiese duikbestemmings.

Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir vir 8 gaste, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei slaapkamers het TV's. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die gaste-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n kisvrieskas en 'n ysmasjien, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek buite en 'n uitsig oor die see. Daar is 'n ingeboude braai-area in die kompleks naby die stoep. Parkeerplek is in 2 enkelmotorhuise beskikbaar. Die maksimum aantal voertuie wat toegelaat word, is 2 voertuie, of 1 voertuig en 1 sleepwa.

Slaapplek

’n Bespreking by Azriel A sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Azriel A, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R997
per nag (plek vir 8)
Vanaf R997
per nag (plek vir 8)
Vanaf R997
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Azriel A, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4240b3b4be5a9d0616dbcada1cfcbee765a2fcaea4619c480ff45ab750b8c8960bdf213609d5cec90ac58b548cb232d6e591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R997  per nag (plek vir 8) Azriel A Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.800684 30.412728
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za