Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azrielle Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watersonstraat 23, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Azrielle Guesthouse is in ’n stil voorstad van Sasolburg geleë en bied vakansie- en sakeverblyf.

Verblyf word in 2 suites in ’n lieflike tuin gebeid. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor ’n koningingrootte-bed. Die suites beskik oor lugversorging en en suite-badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke suite het ’n TV met Compact DStv, ’n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n lessenaar.

Ontbyt word in die eetarea of suite bedien en aandete is beskikbaar op versoek. Gaste het toegang tot die lapa met ’n eerlikheidskroeg, swembad en braaigeriewe. Braaipakke is beskikbaar op versoek indien dit vooraf gereël word. Die perseel is omhein en onderdakparkeerplek word agter ’n elektroniese hek voorsien.

Sasolburg bied voetslaanpaaie en gaste kan die Emerald Resont & Casino besoek. Die Vaaldam is slegs 30 km hiervanaf en is ideaal vir watersport en seilplankry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Azrielle Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Watersonstraat 23, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink Azrielle Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watersonstraat 23, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJYffCFcW8eleka3DarGn1rGH4lBuXuNMhL8djCl877luHNQwTq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 23 Waterson Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.807324215014 27.833369350926