LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by B@Home | LekkeSlaap
+24

B@Home

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir B@Home
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pamela N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela N
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay.

Wow! The staff were so friendly and so welcoming and the place is very clean.

Angelique D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D
Gesin met tieners

Netjies en vriendelike diens van personeel. Baie dankie.

Netjies en vriendelike personeel. Baie dankie, die verblyf was baie aangenaam.

B@Home's terugvoer

Liewe Angelique,

Watter voorreg om julle te kon akkommodeer. Dankie vir julle opbouende kommentaar.

Groete
Sue

B@Home
Stefan K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K
Gesin met tieners

Ruim, bekostigbare verblyf vir 'n gesin.

B@Home se kothuis is baie ruim, en is dus ideaal vir 'n gesin wat bekostigbare verblyf in Springs-area soek. Ons het die verblyf daar baie geniet.

B@Home's terugvoer

Hallo Stefan,
Baie dankie vir jou aanmoedigende woorde. Ons waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om julle te ontvang.
Groete
Sue



B@Home
Martine B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martine B
Gesin met tieners

Spacious cottage.

The cottage is spacious, but unfortunately not very clean.

B@Home's terugvoer

Good day Martine,

I was really sad when reading ýour comment. I set up a staff meeting to assess the situation. We view this comment in a very serious light and are putting the necessary measures into place to avoid a recurrence.

Thank you for awarding us 4 stars for service, security and value for money.

We appreciate your opinion. It keeps us alert.

Regards,
Sue

B@Home
Jakob S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakob S
Besigheidsreis

Netball coaches found the venue very neat and the staff very accommodating.

They did appreciate their stay very much.

B@Home's terugvoer

Good day
Thank you dear guests from New Castle for your kind words. We sincerely appreciate it.
Kindest regards
Sue

B@Home
Marian R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian R
Saam met vriende

Heerlike, rustige omgewing, ideaal vir wegbreek en afskakel.

Baie vriendelik en gasvry, bietjie uit die pad uit, maar ideaal as jy wil afskakel en stilte om jou wil hê. Netjies en skoon, lieflike tuin en swembad om in af te koel op die hittige dae. Het heerlik gebly, baie dankie.

B@Home's terugvoer

Goeiedag Marian,

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit so baie dat julle ons gastehuisverblyf geniet het.
Dit was lekker om julle te ontvang.

Seen vorentoe,
Sue

B@Home
Erik R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Erik R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, aangename mense.

Gastehuis was baie aangenaam.

B@Home's terugvoer

Beste Marianne,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Baie seën vir jou.

Groete,
Sue

B@Home
Andre L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig. Voel soos die plaas.

Sien sterre.

B@Home's terugvoer

Goeiedag Andre,

Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer elke positiewe punt. Dit motiveer my span.

Ons hoop om julle weer te sien.

Groete.
Sue

B@Home
Yusuf B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf B
Saam met vriende

The Staff of B@Home are simply amazing

Excellent, destination to unwind.

B@Home's terugvoer

Good day Yusuf,

Thank you very much for your positive review. We enjoy hosting you and are looking forward to having you again.

Kindest regards,

Sue

B@Home
Gansen R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gansen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat well taken care of accommodation.

Good B&B, enjoyed the stay.

B@Home's terugvoer

Good day Gansen,

Thank you so much for your kind and positive review. It means a lot to me and encourages my staff. Please visit us again.

Kindest regards,
Sue

B@Home
Thandiswa N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thandiswa N
Saam met vriende

I had a great stay and there was good communication.

Comfortable and felt at home.

B@Home's terugvoer

Dear Thandiswa,

Thank you a lot for your rating and review. It means so much to us.
May you and your friends be blessed. We would love to have you again.

Warm regards,

Sue

B@Home
Retha V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Tien uit tien vir julle. Dit was baie lekker om by julle te kon oorgeslaap het.

Ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Baie vriendelik ontvang deur Sue en Winnie was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie skoon en netjies en julle dekor laat 'n mens sommer tuis voel. Dit was vir ons baie aangenaam. Dit het vir ons 'n plaasgevoel gegee van die stad se gewoel af. Sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak.

B@Home's terugvoer

Liewe Retha,

Baie dankie vir jou mooi positiewe woorde. Jy het geen idee hoe baie dit vir my en Winny beteken nie.

Ons sien daarna uit om julle weer te sien.

Groete,
Sue

B@Home
Adele B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan.

Ons het baie lekker gebly. Winnie is 'n absolute plesier en ons is so vriendelik ontvang dat ons sommer wou bly!

B@Home's terugvoer

Baie dankie Adele
Jy het geen idee hoe baie dit vir ons beteken nie.
Wees geseën.
Groete
Sue

B@Home
John M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met vriende

Dit het my verwagtinge oortref. Baie dankie vir die gasvryheid.

Die beste tyd by B@home gehad. Sal weer daar bespreek.

B@Home's terugvoer

Goeiedag John,

Watter voorreg was dit nie om julle goeie mense van Namibie hier te ontvang nie. Dankie vir die mooi verwysing. Dis sowaar 'n seëning van bo.
Mag dit met julle baie goed gaan. Ons hoop om julle weer te ontvang.

Baie groete,
Sue

B@Home
Marinda S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Uit die boonste rakke.

Saterdag 4 November 2017 het my stiefdogter in Springs getrou. Ek het vir ons en my eie kinders kamers bespreek om te oornag na die troue asook 'n kamer vir die bruid om in aan te trek. Sue, die gasvrou het my dadelik gekontak na my bespreking om als te bevestig. Sy was so gaaf en vriendelik en het ons so baie gehelp. Ek kon reeds al die Vrydagmiddag ons klere, die trourok en die bruidsruiker daar gaan aflaai en ons kamers se sleutels kry. Sy het gehelp om die trourok netjies te hang en al die bykomstighede reg te kry. Sy het gesorg dat die ruiker koel en klam bly tot dit tyd was vir die troue. Sue het die bruid, haar moeder en suster wat haar help aantrek het, so bederf met heerlike verversings en hulle behoorlik op die hande gedra. Ons almal het heerlik daar gebly. Sue het ons baie welkom laat voel. Dis 'n baie mooi plekkie en 'n lekker stil en rustige omgewing.

B@Home's terugvoer

Liewe Marinda,
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Groete,
Sue

B@Home
Ga C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ga C
Gesin met tieners

As gesin was ons tuis, privaat en ingerig.

Die diens was puik. Ons sal definitief weer so ver ry om by hulle oor te slaap. Daar was 'n dame met die naam van Winnie. Sy kort 'n verhoging. Haar persoonlikheid is van top gehalte asook haar kliëntediens. Ons sê baie dankie aan haar. Die plek is veilig en selfs die kinders geniet dit terdeë. Baie dankie.

B@Home's terugvoer

Goeiedag

Dankie Ga vir julle kommentaar. My dames is in die wolke. Ons waardeer julle terugvoer.
Dit was 'n plesier om julle te ontvang.

Groete,
Sue

B@Home
Harry J - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en fantasties; sal glad nie omgee om weer vir 'n naweek te gaan nie.

Asemrowende atmosfeer!

Janina O - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en baie rustig.

Ons sal weer gaan.

Sharon W - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W
Saam met vriende

Great place to stay, I will utilise it when I visit Gauteng again.

Wonderful staff! Sue is an excellent hostess, and the surroundings are both beautiful, and tranquil. Definitely a home away from home. Thank you for the wonderful hospitality.

Leon M - Apr 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good for emergency stay but not first choice.

There is plenty room for upgrading and improvement.

B@Home's terugvoer

Good day Leon
I need to let you know that we have indeed upgraded and improved over the years.
Thanks for the comments. We took it to heart and upgraded as budget allowed.
Just a note: When you visited us, my mother, who assisted me with the guest house was in ICU after a stroke - and I do apologise that things fell through the cracks at that stage.

Kindest regards,
Sue and team

B@Home
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lysterlaan 5, Daggafontein , Springs, 1559, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3OGVlZGFhLTAwN2ItNGY0Yy05ZTlmLWI5NGIxM2ZmZTljZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 5 Lyster Avenue Daggafontein 1559 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -26.297300935246 28.489726781845
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!