by B301 Waterstone West | LekkeSlaap
+17

B301 Waterstone West

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstone West B301, Century City Boulevard, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

B301 Waterstone West is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die Century City-distrik, stapafstand van die bekende Canal Walk-winkelsentrum af. Die woonstel is ook geskik vir sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 'n pragtig versierde slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en stylvolle badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, glasbladstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eenheid het ook 'n TV met DStv se kompakte pakket en 'n DVD-speler. Daar is 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die tuin onder het. Veilige kelderparkeerplek vir 'n standaardgrootte voertuig is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Die kompleks bied 'n wassery wat met munte werk en 'n droogarea wat gaste kan gebruik. Daar is 24 uur-sekuriteitsversperringsbeheer met 'n wag.

Gaste kan self inklok deur die sleutelkluis te gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by B301 Waterstone West sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir B301 Waterstone West
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Waterstone West B301, Century City Boulevard, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink B301 Waterstone West het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstone West B301, Century City Boulevard, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmOGE3NmYyLTlmNTctNGM4NS05NDIwLWY5MGJhMWJkZTc2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 B301 Waterstone West Century City Boulevard 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.885794093755 18.514173030853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem