by B301 Waterstone West | LekkeSlaap
+17

B301 Waterstone West

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir B301 Waterstone West
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Natasha S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie lekker gebly, sal weer gebruik maak.

Charity P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charity P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dus baie skoon en privaat enige vakansieganger se droom.

Ek sal enige tyd weer daar wil gaan bly. Die plek is baie netjies, modieus en toeganklik.

Hannelie W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gemaklik, goed toegeruste verblyf wat goed geleë is.

Baie goeie waarde vir geld. Die akkommodasie is skoon en goed toegerus.

Michelle V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

We had a enjoyable stay and would come again.

It was a wonderful place to stay with caring people, and we had everything we needed.

Beatrice O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, luukse verblyf met 'n baie goeie ligging.

Stil, netjiese, stylvolle en gerieflike verblyf teen baie billike prys. Ons sal weer in die toekoms daar gaan bly.

Maritza V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het letterlik net daar geslaap.

Plekkie is netjies en skoon. Ek love die koffie en melk wat reeds daar is.

Rochelle K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle K
Besigheidsreis

Baie gemaklik en baie stylvol!

Die plek was baie mooi en het als gehad wat nodig was. Dit was in die aande some bietjie raserig (van die bure) maar verder was dit wonderlik. Ook baie bekostigbaar.

Esmari S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, baie sentraal!

Verblyf was heerlik, net te kort! Eenheid is heerlik en sentraal geleë met goeie sekuriteit en veilige onderdakparkering. Kon regtig niks fout vind nie!

Nita V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellig in mooi omgewing en uitstekende ligging.

Netjies en gesellig in puik ligging.

Yolandi B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Enkelreisiger

Awesome! Naby Canal Walk!

Alles wat mens benodig vir selfsorg! Mooi uitsigte ook. Baie dankie, gaan binnekort weer hier kom bly!

Antonette C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n paartjie.

Cathi was 'n wonderlike gasvrou, die plekkie is wonderlik geleë en baie skoon.

Maud D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Netjies pragtig en silwerskoon. Love daai plekkie.

George J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George J
Enkelreisiger

Dit was baie mooi. Ek het dit geniet.

Sien sterre.

Daulina C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daulina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Die gasvrou Cathi was absoluut amazing. Die ligging was perfek want dis naby alles geleë maar tog uit die besige vakansie-gewoel. Veilige parkering wat ons uitstekend gepas het. Die eenheid is skoon en perfek vir 2 mense. Sal enige iemand aanbeveel.

Barend C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, bure het baie geraas.

Die plek is baie netjies en sentraal, die bure was baie raserig en onrustig die hele nag, ons het bitter min gerus. Die mure is baie dun so jy hoor elke klankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, very noisy neighbours.

Place is very neat and central, the neighbours are very noisy and restless all through the night, we hardly got any rest. The walls is thin and you hear every noise.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

B301 Waterstone West se terugvoer

Dear B, I sincerely apologise for the disturbance made by the neighbour. Unfortunately in any complex or hotel, there is an unpredictable possibility of a disruptive neighbour outside of one's control. I am offering you compensation for the inconvenience. Yours sincerely Cathi.

B301 Waterstone West
Hannes S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, gerieflik en rustig.

Lieflike woonstel, sentraal geleë, skoon en 'n wonderlike ervaring. Sal dit aanbeveel vir enige paartjie. Sentraal geleë en baie stylvol. Wonderlike diens van Cathi.

Antonette C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik lekker!

Wat 'n wonderlike plekkie! Skoon en stylvol. Die plekkie is ideaal vir 'n paartjie en ons het heerlik gebly kon nie vra vir beter nie. Cathi, die eienaar, is natuurlik ook 'n ster. Sy het ons verwys na 'n paar lekker eetplekke en dit was fantasties! Baie dankie Cathi. Ons sien jou definitief weer.

Johan L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Verblyf was goed, net jammer van beide nagte se laatnag geraas van die bure.

Henri S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lafenis om na elke uitstappie tuis te kom in so 'n pragtige woonstel.

Cathi, die eienares, was meer as behulpsaam. Die woonstel was puik en modern gemeubileer. Op die balkon was 'n ingeboude braai. Selfs melk in die yskas en beskuit by die koffie. Sal weer in die toekoms daar gaan bly. My motor was ook veilig onderdak geparkeer. Lekker sentraal geleë in 'n goeie omgewing.

Gert V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gert V
Besigheidsreis

Gemiddeld.

Sou graag meer DStv-kanale wou gehad het.

B301 Waterstone West se terugvoer

We offer the DStv Compact bouquet as part of the package. Unfortunately DStv no longer offers the ad-hoc upgrade ability so we are unable to upgrade the facility on request as we did previously. The Compact bouquet offers a good variety, but if guests need more channels, they are welcome to bring their own smartcard and decoder.

B301 Waterstone West
Arlinda K - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet!

Daar was Saterdag-nag net harde musiek van een van die ander inwoners. Dalk sal dit 'n idee wees om gaste 'n nommer of iets te gee indien dit weer sou plaasvind?

Eloise C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise C

An excellent stay. Highly recommended.

Extremely happy with the accommodation. Upmarket, centrally located, beautiful flat. Many thanks for a wonderful experience.

Andrew L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute plesier!

Die woonstel is pragtig, skoon en modern. Cathi het gesorg vir al die basiese benodigdhede en is baie professioneel.

Nokuthula N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nokuthula N
Enkelreisiger

It was everything I expected, I had such a fantastic time.

I had a perfect time in an ideal location. I could walk to Century City, and I felt safe traveling on my own.

Elsabe H - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker eenheid!

Dit is 'n baie lekker eenheid met 'n lekker balkon waarop daar ook braaigeriewe is. Dit is baie veilig en daar is'n lekker wandelpad langs die kanaal wat baie veilig is. Jy kan ook stap tot by Canal Walk Shopping Centre, al is dit so 1.5-2km ver, omdat jy al met die kanaal langs stap. Baie lekker sentraal om ander plekke te gaan verken. Die woonstelblok se inwoners is baie stil en jy kom amper nie eers agter daar woon ander mense nie. Dit was beslis 'n lekker ondervinding en ons sal weer van die eenheid gebruik maak. Heerlike verblyf in die middel van alle bereikbare besienswaardighede. Veilig en bekostigbaar. Die sekuriteit is baie goed en ons het ook onderdakparkering gehad.

Eugene G - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene G
Enkelreisiger

Easy stay, easy location, easy booking, easy access

As above, a good experience.

Fred W - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë vir inkopies en rondrits na ander plekke om en by Kaapstad.

Goed toegerus. Netjies en gerieflik.

Johann W - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal tevrede.

Dis jammer daar is nie 'n hysbak nie. As jy aan die ouer kant is, is dit maar 'n gesukkel met die tasse ens. Die braaiplek is onbeskut en as die wind net effens waai, is dit onplesierig en soms onmoontlik om te braai.

Chantelle N - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N
Saam met vriende

Home away from home!

Cathy, the owner was lovely. The apartment was luxurious, comfortable and beautiful.

Silvia A - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia A

Great

5-stars for all services and facilities provided.

Vusumzi V - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusumzi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasure staying there as its close to a couple of places

Its very nice and quiet, and only a 10 min walk to the canal walk. Supper was cool.

Lucinda A - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant

My husband and I went there for our honeymoon and found the Waterstone West Apartment very nice, romantic, and clean!

Vanessa V - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met vriende

Stunning place to stay in.

Definitely what you see is what you get!! Perfect location and close to all tourist attractions.

Anita K - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, all facilities available and service exccellent.

A well enjoyed stay, unit so clean and spacious, decor beautiful. Will definately recommend, good value for money!! The service we received from Cathi was excellent. Thank you.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstone West B301, Century City Boulevard, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmOGE3NmYyLTlmNTctNGM4NS05NDIwLWY5MGJhMWJkZTc2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 B301 Waterstone West Century City Boulevard 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.885794093755 18.514173030853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem