Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B306 Sea Spray

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir B306 Sea Spray
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Kruger D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kruger D
Gesin met klein kinders

Rustigheid.

Baie goeie ligging met uitstekende uitsig oor die see en Kaapstad. Goed toegeruste eenheid met als wat nodig is. Definitief 'n goeie keuse vir lekker verblyf teen die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor Tafelberg, see is oop en sien somtyds die vragskepe in- en uitgaan. Die woonstel het alles in wat jy benodig, gasbraaier is 'n treffer! Groot glas skuifdeur en slaapkamer se skuifvenster is net wat mens nodig het vir lekker kuier en lekker slaap.

Die hyser na die 3de vloer is 'n wenner en motor het veilige onderdakparkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adilia Briers B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adilia Briers B

Baie lekker!

Eenheid het net vreeslik na rook gestink - vorige huurders het seker gestook. Verder baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlet D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marlet D
Gesin met klein kinders

Glad nie wat ons verwag het nie.

Enkelbeddens is gebreek, net een klein waaiertjie in die hele woonstel, stortdeur is baie vuil en merke op badkamervloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is fantasties en die eenheid is ook baie goed.

Dit het alles gehad wat ons benodig het. Bed is fantasties - goeie matras. Goeie diens gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashwin L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwin L
Gesin met tieners

Had a wonderful stay.

The views from the balcony could not been more beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana E
Gesin met klein kinders

Ligging is baie mooi, padgeraas groot probleem.

By aankoms was die plek nie skoon nie. Tweedens hy is nie ten volle toegerus nie, daar is 'n tekort aan oond bakke, braai bakke, glase. Braaier aan die buitekant was nog nooit skoon gemaak nie. Stort lek. Die stort self, vloer en maatjies was vuil gewees. Die vensters aan die buitekant was ook nie gewas nie. Ons was nie in kennis gestel dat krag pay as you go is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Die plek was baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs en sal vir seker weer van die plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lynn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige view, vuil eenheid.

Ligging en see- en berg-view is fantasties. Ongelukkig kort die banke 'n deep-clean en was die eenheid nie skoon toe ons hom gekry het nie (handmerke en vuilmerke oor die kasdeure, bladdens, die toilet was vol swart muf, die badkamervloer se muf was nie afgewas nie en die stort was nie skoongemaak nie). Die braaier was ook nie skoongemaak nie. Kyk asb. na die kussings. Dit is of bebloed (wat 'n onaangename verrassing) of heeltemal onbruikbaar. Onaanvaarbaar veral met Covid, asook die feit dat jy R450 skoonmaakfooie betaal. Die beddegoed wat op die hoofslaapkamerbed was, was te klein vir die bed. Daar is slegs een wynglas en geen bakke vir oorskietkos nie. Ons het 15 dae gebly en as jy beddegoed wou was, moes jy R500 betaal. Weereens onaanvaarbaar vir 'n langer verblyf en teen R2 250 per aand. Teen R2 250 per aand sal ek nie die eenheid aanbeveel nie. Teen R825 per aand kan dit aanbeveel word, maar vat maar baie skoonmaakgoed saam en bring maar jou eie wynglase, groot koffiebekers, kussings en linne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B306 Sea Spray se terugvoer

Hi Lynn,

We are sorry to hear about your bad experience living in this unit.

The place was very clean when you moved in and nothing was said till now that you had a very bad experience in our unit. If we knew about the issues in the unit we could have helped you in order to make your stay more relaxing over the 15 nights.

Thanks.

B306 Sea Spray
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-weg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA926b9d7cf64d96601ce6e340f29d9ee5b761c1507aac51e3ffdd991edf2c62f30ec629ec7aae43b6201e80697cdbf16dc3ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
9 5 1 5 4 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.824111712368 18.478473868123