Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B306 Sea Spray

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R825 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat 'n eenmalige skoonmaakfooi by die tarief ingesluit is.
Indien ekstra skoonmaakdienste benodig word, sal dit teen 'n ekstra koste wees en moet dit ten minste 24 uur vooraf gereël word. Hierdie koste moet met die eienaar bevestig word.
Rook is in woonstel verbode, maar gaste kan op die balkon rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet asb. daarop let dat die breekskadedeposito met aankoms per EFT betaalbaar is, en dit sal binne 10 na vertrek terugbetaal word, indien geen skade tydens die verblyf aangerig is nie.
Daar is DStv-geriewe beskikbaar, maar gaste moet met hul eie rekeningbesonderhede inteken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-weg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA926b9d7cf64d96601ce6e340f29d9ee5b761c1507aac51e3ffdd991edf2c62f30ec629ec7aae43b6201e80697cdbf16dc3ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
9 5 1 5 4 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.824111712368 18.478473868123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem