Lephalale (Ellisras) Akkommodasie by Ba Batle Game Farm | LekkeSlaap
+25

Ba Batle Game Farm

5 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: R33 op die pad na Lephalale, Vaalwater, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ba Batle Game Farm is in die malariavrye Waterberge tussen Vaalwater (Matlabane) en Ellisras (Lephalale) in Limpopo. Die plaas is langs die R33 45 km vanaf Vaalwater en 50 km vanaf Ellisras geleë. Die rit sal sowat 2 ure neem vanaf Zambezi-laan in Pretoria en 3 ure vanaf Johannesburg.

Dié ligging maak dit die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is na Botswana of vir 'n wegbreek uit die stad. Ba Batle Game Farm is in die hoofweg geleë, so nie op 'n grondpad nie, behalwe nes jy by die plaas inry.

Die verblyf bestaan uit 'n huis, Lion Camp, 'n chalet, Hyena Den, en 'n enkelkamer, Rhino Rest. Linne en handdoeke word voorsien. Gratis tee, koffie en Cremora word voorsien. Gaste kan op warm somersdae afkoel in die swembadjie.

Daar is 'n wildkykvoertuig wat onder die plaasbestuurder se toesig vir 'n wildkykrit gebruik kan word. Al die eenhede is ter wille van sekuriteit deur 'n elektriese heining omring. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Ba Batle Game Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • R33 op die pad na Lephalale, Vaalwater, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Ba Batle Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: R33 op die pad na Lephalale, Vaalwater, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjMDBmMDAyLTcyOTEtNDBhYS1hYThiLTQ2Y2YxNjFlZmE0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 R33 on the road to Lephalale Vaalwater 0555 Limpopo 086 999 0018 10:00-19:00 14:00 -23.972715544348 27.976009872864
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za