LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Babanango Game Reserve - Zulu Rock Lodge | LekkeSlaap
+40

Babanango Game Reserve - Zulu Rock Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, tussen Vryheid en Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Babanango Wildreservaat is 50 km vanaf Vryheid in die malaria-vrye noordelike deel van KwaZulu-Natal geleë. Die reservaat spog met 22 000 ha ongerepte wildernis wat net wag om deur bewarings- en natuur-entoesiaste verken te word. Die reservaat bied gaste 'n ongelooflike bos-ervaring en die geleentheid om deel te wees van 'n baanbrekers-bewaringsprojek wat tot die voordeel van plaaslike gemeenskappe sal wees en waardevolle wildspesies vir toekomstige generasies sal beskerm.

Zulu Rock Lodge bied verblyf met 'n uitsig oor die vallei en sy rotsagtige ligging verseker 'n panoramiese uitsig oor die Afrika-bosveld. Die lodge bied 5 luukse dubbelkamers waar gaste op die bosveld verlief sal raak, terwyl hulle by die lapa kuier of in die swembad afkoel. Die gesinseenheid het slaapplek vir 4 gaste en spog met sy eie swembad, lapa en ruimte vir die kinders om lekker te speel. Daar is ook 'n agterstoep waar gaste die bos kan geniet wanneer die weer stormagtig is. Die lodge se wittebroodsuite het ook sy eie swembad en privaat dek. Dié romantiese hoekie van die reservaat spog met 'n majestueuse uitsig oor die Wit Umfolozirivier in die verte en 'n "on top of the world"-gevoel waaroor pasgetroude paartjies mal sal wees.

Daar is kameelperde, hiënas, sebras, verskeie bokspesies en sku aardvarke en aardwolwe in die reservaat. Buffels is onlangs bygevoeg en daar is nog planne om die res van die Groot 5 binne die volgende 2 jaar by te voeg.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R34, tussen Vryheid en Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R5 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R5 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, tussen Vryheid en Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa544cbb5f03e2778770ed90b1ae1d422f04aa1d9a67cd0361479fc431904b56d1d56a4e6752a59433a5902ef75cfea448609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 700  per nag (vir 2 persone) R34 Between Vryheid and Ulundi D139, Eshowe 3850 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.181438788676 31.082826975189
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!