LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Babanango Game Reserve - Zulu Rock Lodge | LekkeSlaap
+40

Babanango Game Reserve - Zulu Rock Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse kamer
Alles is ingesluit. Die verblyf sluit in 3 etes, 2 wildsritte per dag in 'n oopwildsbesigtigingvoertuig en 'n skemerkelkie. Kinders onder die ouderdom van 7 word nie op die wildritte toegelaat nie.

Wittebroodsuite
Alles is ingesluit. Die verblyf sluit in 3 etes, 2 wildsritte per dag in 'n oopwildsbesigtigingvoertuig en 'n skemerkelkie. Kinders onder die ouderdom van 7 word nie op die wildritte toegelaat nie.

Gesinskamer
Alles is ingesluit. Die verblyf sluit in 3 etes, 2 wildsritte per dag in 'n oopwildsbesigtigingvoertuig en 'n skemerkelkie. Kinders onder die ouderdom van 7 word nie op die wildritte toegelaat nie.

Huisreëls

Tarief sluit nie die volgende in nie:
Bewaringsfooi van R180 per persoon per nag.
Vervoer na en vanaf die lodge
Kurio- en kroegaankope, fooitjies en wasgoed.

Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R5 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R5 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, tussen Vryheid en Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa544cbb5f03e2778770ed90b1ae1d422f04aa1d9a67cd0361479fc431904b56d1d56a4e6752a59433a5902ef75cfea448609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 700  per nag (vir 2 persone) R34 Between Vryheid and Ulundi D139, Eshowe 3850 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.181438788676 31.082826975189
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!