Nelspruit Akkommodasie by BachBez Selfsorg | LekkeSlaap
+10

BachBez Selfsorg

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 8, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R715 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

BachBez Selfsorg bied selfsorgverblyf in Nelspruit en is in die pragtige Krokodilrivier-vallei geleë. Nelspruit het 'n oorvloed van sonlig, gematigde sub-tropiese klimaat, en lowerryk landskap. Die verskeidenheid besienswaardighede maak dit die ideale plek om Mpumalanga te verken.

Die eenheid is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 3 gaste in 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n stoof, oond en 'n yskas. Die sitkamer het 'n TV met DStv en die patio het 'n ketelbraai. Daar is parkeerplek op die perseel.

Daar is verskeie doendinge in die area soos die Laeveld Botaniese Tuine, Sudwala-grotte, 'n dinosourus-park en een van die ingange na die Kruger Nasionale Park, Malelane-hek.

Slaapplek

’n Bespreking by BachBez Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir BachBez Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Koedoestraat 8, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink BachBez Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nelspruit Mpumalanga
Vanaf R715
per nag (plek vir 3)
Vanaf R715
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 8, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH4yRZ2zrdsghhmFUZsoBoYNbkSYTaJwOwmWn7k225LKEoL9Nvr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R715  per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 8 Koedoe Street Nelspruit 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.48917 30.99005
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za