Backer-Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Backer-Huis is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Leisure Bay naby Port Edward, TO strand en Kidds Beach.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met lieflike see-uitsig van die patio af en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en word gedeel.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en kooktoebehore. Ander geriewe sluit in 'n braaiplek, TV en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis in.

Doendinge naby die huis sluit 'n besoek aan die Wild Coast Sun, Umtamvuna Natuurreservaat, swem, branderplankry, visvang van die rotse af en snorkel in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Backer-Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false