LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Backpackers Connection | LekkeSlaap
+26

Backpackers Connection

3 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Nortonweg 19, Norton Home Estates, Benoni, 1509, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Backpackers Connection is net 8 km vanaf Johannesburg O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is die ideale plek waar jy jou vakansie in Afrika kan afskop.

Dié rugsakreisigerslosies is gemik op vakansiegangers met 'n beperkte begroting en bied slaapsale met 6 beddens, 'n lessenaar en sluitkassies. Daar is ook en suite-kamers en kamers met gemeenskaplike badkamers vir 'n luukser ervaring wat steeds bekostigbaar is.

'n Ligte Kontinentale ontbyt met ontbytgraan, vrugte, roosterbrood en jogurt word soggens bedien, en warm etes uit ons kombuis is teen ekstra koste beskikbaar.

Backpackers Connection bied 'n TV-kamer met 'n pooltafel, buite-kuierareas, kroeg, gemeenskaplike kombuis, swembad en braai-area. 'n Lughawe-pendeldiens is op versoek beskikbaar. Daguitstappies kan by die ontvangstoonbank gereël word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Backpackers Connection
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Glen Nortonweg 19, Norton Home Estates, Benoni, 1509, Gauteng
  • Gaste dink Backpackers Connection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Nortonweg 19, Norton Home Estates, Benoni, 1509, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOkFAuOGaZT0y3sHhKrMr6sPlXqFfGiXj1AbPprMvMMG7INvzbZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 91 Glen Norton Road Norton Home Estates 1509 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.105660794278 28.30739825964
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!