Badenhaus Guest House
Opsomming van Resensie
Suset D - Apr 2022
Gemiddeld
Absoluut heerlik. Ongelooflike uitsig. Hartlike ontvangs.
Thinus F - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlike kuier met die wonderlikste gasvryheid.
Badenhaus Guest House se terugvoer
Baie dankie Thinus dat julle Badenhaus gekies het.
Dit sal vir my 'n voorreg wees om julle weer as gaste by ons te ontvang
Voorspoedige 2021
Irene
Cj V - Des 2020
Gemiddeld
Onbeskryflik mooi, vriendelik, tegemoedkomend & gemaklik.
Badenhaus Guest House se terugvoer
Baie dankie CJ. Was 'n voorreg om jul as gaste by Badenhaus te kon ontvang.
Voorspoedige 2021 vir julle.
Badengroete
Irene
Nicola T - Jan 2020
Gemiddeld
Stylvolle verblyf en baie goeie waarde vir geld.
Badenhaus Guest House se terugvoer
Baie dankie Nicola! Hoop ons sien julle sommer weer gou!! 'n Voorreg gewees om julle hier by Badenhaus te kon ontvang.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hydria-weg 17, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom