LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Badshoek | LekkeSlaap
+38

Badshoek

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Badshoek Plaas, Beaufort-Wes, 6070, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Badshoek is op 'n plaas buite Beaufort-Wes en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende op soek na ’n wegbreek.

Dié verblyf behels verskillende opsies waarvan gekies kan word. Elke eenheid is geskik vir ’n verskillende aantal gaste met privaat geriewe.

Doendinge op die plaas sluit in om op die plaas te stap of om die bergfoetsroetes aan te durf. Gaste kan ook gaan stap of fietsry op die berg. Braai met lekker droë doringhout onder die helder Karoo-sterrehemel.

Badshoek is 'n wildsplaas en gaste kan rondry en kyk hoeveel van die 24 verskillende wildspesies hulle kan sien. Voëls is in oorvloed en as die dam water het, is daar nog meer.

Die Karoo Nasionalepark is 'n skamele 30 km vanaf die plaas en sorg vir 'n lekker daguitstappie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Badshoek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • N1, Badshoek Plaas, Beaufort-Wes, 6070, Wes-Kaap
  • Gaste dink Badshoek het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groot-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Badshoek Plaas, Beaufort-Wes, 6070, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA723ee58c4f868154ded8c36357bae2784206df802c98d584d2f2d8c831fcccacd3ad981e2a57418c6f4ec1c64468d0b1c0ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 N1 Badshoek Farm 6070 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.1041329 22.74504
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!