Umdloti Akkommodasie by Bahari Views Umdloti Resort 608 | LekkeSlaap
+16
+16

Bahari Views Umdloti Resort 608

Selfsorg
  • Vanaf R1 299 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg, Umdloti Oord, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bahari Views Umdloti Resort 608 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde ateljeewoonstel in die Umdloti Oord teen die strand. Die kompleks is oorkant die pad van die strand en bied maklike toegang tot restaurante. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig.

Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed naby die venster sodat gaste die sonsopkoms in die bed kan dophou. Daar is ook 'n stapelbed vir volwassenes, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die woonstel het ook 'n TV met Netflix, onbeperkte WiFi en lei na 'n balkon met buitemeubels waar gaste kan ontspan en die uitsig kan geniet.

Bahari Views Umdoti Resort 608 is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. 'n Opsionele ontbyt en 'n lughawe-pendeldiens kan voorsien word. Daar is trappe wat na die woonstel lei, maar die uitsig maak dit die moeite werd. King Shaka Internasionale Lughawe is 10,3 km van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Bahari Views Umdloti Resort 608 sluit in:

Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • South Beach-weg, Umdloti Oord, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 299
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 299
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 299
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg, Umdloti Oord, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44eb5fc6dda33aecebbf994c97765ed4e5d46cfa28117bc3e4abfe55a8fa5d6374899c8a8df207122a0c7168748179c9bf7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 299  per nag (vir 4 persone) South Beach Road Umdloti Resort 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.671058067481 31.116982504299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za