LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bailey's @ 14D | LekkeSlaap
+22

Bailey's @ 14D

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Bailey's @ 14D
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Liezel H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bailey'[email protected] is tops!

Ons is hartlik deur Anita ontvang. Die plekkie is pragtig, silwerskoon en baie goed toegerus. Die bed slaap soos 'n droom. Sal graag weer hier tuisgaan as ons Pretoria besoek. Hoogs aanbeveel.

Johanna K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die heerlikste kuier in Pretoria.

Dis die mooiste plekkie, voel of jy in Italië kuier. Dis so skoon, netjies en asemrowend. Ons gasvrou het ons so tuis laat voel, voel soos 'n tweede tuiste.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige woorde Dorieta. Dit was ook vir my so lekker om jul te leer ken. Kom gerus enigetyd weer.
Mooi bly.

Bailey's @ 14D
Marietjie U - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U
Besigheidsreis

Hoogs aanbeveelbaar as jy in daardie omgewing wil tuis gaan.

Sien sterre.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Baie dankie, Marietjie! Dit was baie gaaf om jou te ontmoet en ek beveel jou ook met graagte aan by enige ander gastehuis - jy was n wonderlike gas!

Bailey's @ 14D
Anri v - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri v
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig tuis gegaan by Bailey's @14D.

Ons het heerlik gebly in die pragtige en ruim kamer by Bailey's @14D. Ons gasvrou, Anita, was baie tegemoetkomend en het ons sommer dadelik laat tuis voel.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Baie dankie Anri, so gaaf van jou! Dit was ook baie aangenaam om julle te ontmoet en jul was wonderlike gaste. Kom gerus weer!

Bailey's @ 14D
Rika V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika V

Gemaklike verblyf met alles wat mens nodig het.

Gemaklik en gerieflik. Uitstekende kliëntediens.

Chris V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Besigheidsreis

Heerlik gebly!

Baie dankie Anita. Jou plekkie herinner my aan 'n regte Toskaanse plekkie en bypassende atmosfeer. Ons het so lekker gebly en die heerlike reën was 'n absolute bonus.

Celeste V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Bailey's @ 14D bied 'n rustigheid waarna 'n mens soek in die stad. Plekkie bied alles wat nodig is en meer. Sal dalk net voorstel dat plekkie elke 2de dag gediens word. Sal op geen ander plek wou tuisgaan nie. Anita is 'n pragtige mens en gasvrou.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Liewe Celeste, baie dankie vir jou positiewe terugvoer en voorstel. Waardeer dit baie.

Bailey's @ 14D
Petro S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Baie mooi en gemaklik.

Ek sal nie eers 'n ander blyplek soek as ek weer in daardie area moet wees nie, sal my bespreking weer by Bailey's maak! Het regtig lekker gebly en geslaap. Die kamer is ruim, silwerskoon en mooi. Anita is dierbaar en sal uit haar pad uit gaan vir haar gaste.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Liewe Petro
Baie dankie vir jou vriendelike woorde en komplimente. Ek waardeer dit baie.
Dit sal n voorreg wees om jou weer te ontvang, kom asb weer.
Groete

Bailey's @ 14D
Liesl P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl P
Enkelreisiger

Puik.

Baie vriendelik verwelkom deur gasvrou. Verblyf was baie netjies, gerieflik en ruim. Sal beslis weer daarvan gebruik maak en dit vir ander aanbeveel.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde, kom gerus weer.
Groete

Bailey's @ 14D
Pauliane D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pauliane D
Besigheidsreis

Die ligging en die verwelkoming het my tuis laat voel. Dankie Anita. Waardeer baie.

Die vriendelike verwelkoming het my tuis laat voel. Die ruim kamer is baie gerieflik en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Baie dankie Pauliane - dit was so lekker om jou te kon ontmoet.
Kom kuier gerus weer!
Groete

Bailey's @ 14D
Hanolet U - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanolet U
Gesin met tieners

Dit was stunning! Baie dankie.

Sien sterre.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Beste Hanolet
Baie dankie vir jou vriendelike woorde.
Kom enige tyd weer hoor.
Groete
Anita

Bailey's @ 14D
Pieter D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very private,fantastic people.

Very good reception. Very private, fantastic service. Anita/personnel feel like family.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Beste Pieter
Baie dankie vir jou vriendelike antwoord. Julle was wonderlike gaste en ek hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Anita

Bailey's @ 14D
Gary C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C
Enkelreisiger

Really ideal for a couple or single.

The picture of the room and surroundings are very accurate and I enjoyed my stay. My host was super kind and thoughtful. I would definitely stay here again.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Dear Gary,
Thank you so much for your kind words.
Please come again.
Keep well.
Anita

Bailey's @ 14D
Elmene B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ontspanne.

Goed ontvang, gerieflike skoon kamer, vriendelike diens, ongelukkig net een nag oorgebly. Sal graag langer wou vertoef.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Liewe Elmene, baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit baie. Dit was ook vir my n voorreg om julle te ontmoet en ook dat jul die eenheid skoon en netjies agtergelaat het.
Kom gerus enigetyd weer.

Bailey's @ 14D
Sarette N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette N
Enkelreisiger

Aangenaam verras deur my gasvrou se opregte vriendelikheid!

Heerlik gebly in stylvolle, silwerskoon alles-in-een kamer. My gasvrou het uit haar pad gegaan om te sorg dat alles so gerieflik moontlik is - selfs toe daar in die omgewing 'n groot kragonderbreking was.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Liewe Sarette,

Baie dankie vir jou pragtige woorde, ek waardeer dit so baie! Dit was vir my net so lekker om jou ook te kon ontmoet en ek hoop jou ma het ten volle herstel na die operasie!

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Anita

Bailey's @ 14D
Alishia D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alishia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig! So vreeslik lekker en gemaklik gebly.

Die plekkie is waarlik 'n "gem". Die gasvrou en baie oulik en gaan rêrig die ekstra myl. Die vertrek en alles binne is baie mooi en skoon. Gevoel of ons in 'n luukse hotel is met gemaklikheid van by die huis wees. Sal beslis weer by Bailey's @ 14D 'n stop maak op ons volgende avontuur.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde Alishia! Ek waardeer dit opreg. Dit was ook vir my 'n groot voorreg om julle te kon ontmoet en huisvesting te kon gee. Julle was baie gawe en vriendelike gaste wat enigetyd weer kan kom!

Bailey's @ 14D
Helandie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf het aan hoë standaarde voldoen en is die ideale bekostigbare oornag verblyf.

Bailey's @ 14D is die ideale selfsorg oornag verblyf. Anita Otto was dadelik met ons in kontak na ons bespreking en sy was daar toe ons daar aankom om ons welkom te heet en die sleutels te oorhandig. Die verblyf is ideaal geleë as jy besigheid in Pretoria het of 'n geleentheid by jou kind se skool by Afrikaans Hoër of Meisies Hoër moet bywoon en nie wil terugry in die aand nie. Dit is ook naby Tukkies, Brooklyn en Menlyn as jy winkelsentrums moet besoek. Die Kamer het alles wat jy mag nodig kry vir jou oornag verblyf en ook geskik sou jy 'n paar dae langer daar wou oorbly. Alles wat jy mag nodig kry is daar: daar is 'n ketel, met koffie, tee en melk asook beskuit en mikrogolf en yskassie sou jy kos daar wou warm maak of koud hou. Die badkamer het ook alles wat jy daar sal nodig kry. Die kamer is baie mooi en ruim met stoele en tafel vir ekstra sitplek of eetplek. Alles is nuut en spreek van goeie smaak. Daar is ook 'n Televisie met DStv. Die beste van alles is dat jy al hierdie geriewe kan kry teen 'n baie billike prys. Ons sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Bailey's @ 14D's terugvoer

Baie dankie vir jou baie vriendelike en positiewe terugvoer Helandie! Ek waardeer dit opreg.
Dit was ook vir my n voorreg om julle te ontmoet en bietjie te gesels. Julle het die kamer skoon en netjies agtergelaat en het goed met my gekommunikeer. Kom gerus weer!

Groete

Bailey's @ 14D
Karen P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anita was baie gasvry en vriendelik en kamer was pragtig en modern en netjies.

Pragtige, netjiese, moderne kamer. Ons was baie gasvry ontvang met 'n lekker bakkie neute en beskuit in die kamer. Baie naby aan Loftus en Tuks. Sal gereeld daar gaan bly!

Bailey's @ 14D's terugvoer

Liewe Karen,
Baie dankie vir jou vriendelike woorde, ek waardeer dit baie.
Julle was ook wonderlike gaste en dit sal so lekker wees om jul weer te sien.
Groete,
Anita

Bailey's @ 14D
Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Justice Mahomed-straat 14d, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMTY1YjkwLTBhZjEtNDQ0Yi1hYzc3LTEzNDUwNmM3NGVjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 14d Justice Mahomed Street Muckleneuk 0181 Gauteng 086 999 0018 17:00-19:00 10:00 -25.762609769792 28.221520632505
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!