Baillies Manor Guest House
- Kapasiteit: 42 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hennie Bingle-straat 29, Van Der Hoffpark, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 524 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Baillies Manor Guest House bied B&B-verblyf in Van Der Hoffpark in Potchefstroom. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap en is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe.
Verblyf word gebied in 23 unieke kamers. Elke kamer het óf 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n lessenaar, WiFi, lugversorging en 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf.
Ontbyt is by die tarief ingesluit en middag- en aandete is beskikbaar indien dit vooraf bespreek word. Die gastehuis spog met 'n gimnasium, 'n swembad, 'n 4 hektaar-tuin en veilige parkeerplek op die perseel.
Baillies Manor Guest House is ideaal sowat 3 km vanaf die Noordwes-Universiteit, die Mooirivier Winkelsentrum, sportgeriewe en die Aardklop feesgronde geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hennie Bingle-straat 29, Van Der Hoffpark, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Gaste dink Baillies Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vyfhoek Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 42 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hennie Bingle-straat 29, Van Der Hoffpark, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Geen kinders onder 18