LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bakinumpelis | LekkeSlaap
+18

Bakinumpelis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Bakinumpelis
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Izabel S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte afdraai van die snelweg af.

Wat 'n pragtige gastehuis. Voel of jy in 'n paleis inloop. Alta is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie dat jy bereid was om vir ons iets vir aandete te maak wat ons nie vooraf gereël het nie. Mal oor julle dekor. Lieflike kamers, sal net die afskorting van badkamergedeelte toemaak. Die oopplan is bietjie ongemaklik wanneer albei persone in die kamer is. Ons sal beslis weer daar bly.

Elize P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize P

Baie klein dorpie

Baie rustige omgewing. Lekker gebly, net nie besef dis gasgeisers wat gebruik word en het bietjie rondgespring tussen 'n warm en koue stort!

Antoinette V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie was 'n juweel tussen êrens en nêrens, net hartlike gasvryheid. Ons het regtig lekker gekuier en sien julle vir seker weer.

Op ons blommekykroete het ons Bakinumpelis bespreek vir een aand se oorslaap. Ons is hartlik ontvang deur Alta, het 'n heerlike kuieraand in die groot eetkamer gehad en lekker snoesig geslaap. Dankie dat julle bereid was om vir ons iets vir aandete te maak wat ons nie vooraf gereël het nie. Mal oor julle dekor.

Ester V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gasvrye omgee-mense wat die ekstra myl vir jou sal stap.

Spesiaal vir ons op die spyskaart 'n gereg gemaak, en dit op 'n Saterdagmiddag. Dit was heerlik.

Carlien B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carlien B
Saam met vriende

Plekkie kort drastiese opknapwerk

Ons was baie opgewonde om daar te bly. Mense is vriendelik en gasvry maar die plekkie kort opknapping. Geen deure voor toilette nie en daar is erge water in die mure. Eintlik is daar waterpypprobleme.

Elise F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elise F
Saam met vriende

Baie sleg.

Nie goed ontvang nie. Daar is ’n toilet in die kamer met net ’n skerm. Geen privaatheid nie. Dis nie ’n en suite nie. Geen bedlampies nie, net kerse met geen vuurhoutjies nie. Kon nie die volgende oggend koffie maak nie want die deur wat na die eetkamer lei was gesluit. Geen ekstra komberse nie en dit was baie koud. Die ontbyt laat geen te wense oor nie en dit was koud. Geen afstandbeheerder vir die lugversorging nie.

Rina S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam

Ek het gevoel soos die koningin. Aangename verrassing en heerlike bed, linne en vereduvet. Baie mooi en fyn aanvoeling vir decor en die tema.

Gerdahomann H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerdahomann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Vriendelike mense. Sou net aanbeveel om bietjie uit te brei op ontbyt. En 'n deur opsit by die badkamer.

Marlize L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik en gerieflik. Heerlike ontbyt!

Ons het heerlik tuisgegaan!

Marina V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met vriende

Wonderlik.

Dit was 'n heerlike verblyf. Eienares en bestuurder was voorwaar die vriendelikheid self. Koffie, tee en koekies dag en nag beskikbaar. Plek was baie netjies. Ek sal almal aanbeveel om daar te gaan bly. Ek sal beslis weer gaan. Baie dankie vir heerlike verblyf.

Frans M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies!

Vriendelike personeel, skoon en gemaklike bed. Kos lekker, die lekkerste slap tjips! Jammer daar was nie sjampor en haaropknapper nie.

Elna V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Alles was goed, maar my badkamer was nie gediens nie en ek moes self die bad uitwas en vra vir toiletpapier. Kos kan verbeter.

Carine M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carine M
Gesin met tieners

Incredible hospitality.

We wanted to see the flowers in Nieuwoudtville and Kamieskroon and decided to stay in Nuwerus as this is centre between these towns. Although the guesthouse is not very private, it's perfect for a stopover, very friendly and helpful staff.

Coreen V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs

Lekker kuier atmosfeer

David D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super skoon en Super vriendelike mense - huislik en landelik!

Die personeel en eienaar is MENS mense, ons sal weer en weer daar oorbly. die netheid is onverbeterlik. Ek het die voorreg gehad om 'Prince Charles' persoonlik te mag vashou! DANKIE vir 'n ete waarop ons nie gereken het nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sporriestraat 1, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ36xQAnZlqu8lzofxFZC7J1SkEW42Vr4bSEuFq6ZE4OJV2SIRl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 15 5 1 5 1 Sporrie Street Nuwerus 8201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.149270605813 18.361209737354
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!