Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakkiespomp Margate House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-weg 26, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bakkiespomp Margate House is in Hibiscus-weg net 200 meter van Margate se hoofstrand af geleë. Dié vakansiehuis is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf met 'n gerieflike, sentrale ligging in 'n gewilde vakansiebestemming naby verskeie winkels, restaurante en doendinge.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n aparte badkamer met 'n stort en kamer 3 en 4 deel die derde badkamer.

Op die boonste verdieping van die huis is daar 'n ruim leefkamer en 'n deur wat na die balkon met pragtige uitsigte oor die warm Indiese Oseaan lei.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg insluitend 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.

Die huis het ook 'n groot eetkamer met genoeg sitplek waar gaste maaltye saam kan geniet.

Daar is ook 'n groot tuin waar kinders kan baljaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bakkiespomp Margate House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Bakkiespomp Margate House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Hibiscus-weg 26, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bakkiespomp Margate House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-weg 26, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNzM3NGJkLWUzNWQtNGEyOC05YzM4LTkyM2QzMzYxMDgxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 26 Hibiscus Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.860612363084 30.36884776342
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem