Balaena Vista
23 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuwelstraat 5, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Balaena Vista is 'n selfsorgwoonstel-ontwikkeling in St Helenabaai aan die Weskus.
Verblyf word aangebied in een-, twee- of vierslaapkamer-eenhede in 'n ongekunstelde gebied. Die volledig toegeruste woonstelle bied onbelemmerde 180°-uitsigte oor die see en gaste sal definitief dolfyne of walvisse in die baai kan raaksien, regdeur die jaar.
Elke eenheid het 'n privaat stoep met braaigeriewe. Die kompleks het ook 'n swembad en veilige parkeerplek. Groepe en partytjies word nie toegelaat nie.
Aktiwiteit in die omgewing sluit swem, fietsry en voetslaan in.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
3.7 uit 5van 23 resensies vir Balaena Vista
Netheid
3.6/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.3/5
Ligging
- Heuwelstraat 5, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Balaena Vista het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Columbine St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuwelstraat 5, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom