Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balcony Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Themba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Balcony Manor
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Petra P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra P

Dis 'n wonderlike plek. Die diens is ongelooflik puik, en die gasvryheid is uitstekend.

Dit is skoon, netjies, en veilig. Dit is 'n pragtige plek. Ek sal weer daar gaan slaap en mense aanbeveel om daar te bly. Die diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julius B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, maar kort opgradering en onderhoud.

Die kamers en eetsaal is goed gemeubileerd, maar geen fasiliteit vir Bed & Breakfast nie. Ons sou graag voorstel dat daar voorsiening gemaak word vir ouer mense wat moeilik oor die weg kom deur koffie, suiker en klein hoeveelheid melk te voorsien om koffie of tee te maak vroeg oggend. 'n Klein tafeljie met 4 stoele voor elke kamer se stoep is noodsaaklik en 'n mikrogolfoond en tweeplaa stofie sou bygedrae het tot groter gerief. (Eetgerei, borde, koppies, messe, lepels en vurke is vanselfsprekend). Laastens moet daar gereseveerde parkering spesifiek gemerk word vir elke kamer of eenheid vir ouer mense of wat rystoele gebruik. Die gebou het aandag nodig en onderhoud moet gedoen word aan geleidelike agteruitgang en verfwerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mary M
Enkelreisiger

Student accommodation, very basic, no food.

No shower head, one electrical bulb in the room, mould all over bathroom ceiling, no furniture in the common areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld!

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was baie skoon en netjies, vars beddegoed elke dag. Baie goed geleë. Ek sal definitief weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie M
Enkelreisiger

Friendly welcome, spotlessly clean.

Great location, friendly staff and spotless room. WiFi and TV worked perfectly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie K
Enkelreisiger

Veilig en perfek geleë.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiso M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M
Saam met vriende

Convenient indeed seeing how we were there for a race and the accommodation in town was full.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomina R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomina R

Ongelooflik, rustig, puik diens.

Baie dankie aan personeel van Balcony Manor. Jul diens was puik en professioneel. Plek is netjies. Dankie vir moeite met trofee wat ons daar vergeet het. Beveel jul enige tyd aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anél D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, stylvolle, skoon en gerieflike kamer.

Ons is vriendelik ontvang. Soos genoem is die kamer iets besonders gewees. Kan die verblyf enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Good day Anel,

What a pleasure it is to have accommodated you. We are delighted that you chose us and it was nice meeting you. Thank you very much.

Balcony Manor
Neelke T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Neelke T
Gesin met klein kinders

Not clean, in desperate need of maintenance, poor.

The establishment was once probably very nice, but now it seems rather run-down. It doesn't look like the pictures on the website. The rooms are in desperate need of maintenance. There was lukewarm water coming from the shower, the shower didn't have a shower head, just a huge jet stream of water. The sheets weren't clean. Overall it gives a non-clean feel, probably because it is all old and run-down. Our arrival didn't feel very professional or welcome. We were met by a receptionist in slippers. We actually still received a free upgrade (before arrival) so I am scared to find out what the other rooms look like.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Good day Neelke,

We would like to offer our apologies if by any chance our service was not satisfactory to you. However, I would like to clarify and specify that a routine check was done at all the rooms before you were accommodated and the rooms you were assigned were in good condition. The water was perfectly warm and all our showers do have shower heads. You booked the Dormitory and we provided you with an upgrade to our standard rooms and we gave free breakfast on top of that.

The house has just been renovated, we removed carpets and all our rooms have been tiled, I don't understand what do you mean when you say the house needs proper maintenance and is run down. Again we do apologise if you feel that we wronged you and we will improve our service.

Kind regards,
Balcony Manor

Balcony Manor
Buhlebenkosi S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buhlebenkosi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really had a great stay @ Balcony Manor. Warm Welcome and great service. So peaceful!

What a lovely stay we had!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

And WHAT a pleasure it was to have you stay with us! You are a beautiful couple and it was an honour meeting you :)

Balcony Manor
Grace N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Grace N
Gesin met klein kinders

A very bad experience not worth recommending to anyone.

The cleanliness is just zero, the floor carpets are filthy and you cannot walk barefoot on them. There are rats that are so busy and noisy at night. The rats ate our apples. The bedding was not changed prior to our arrival and when we complained, the management was very defensive and not owning up. The iron has black sticky debris and the lady was still defensive. The place doesn't look as nice as it appears on pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Dear Grace,
Thank you for your comments.
You booked the self-catering contract laborer unit, which is not advertised as top class accommodation. Rather, it is aimed at accommodating laborers and similar guests as advertised. The unit is functional and comfortable and while the carpets may be stained in patches, they are free of dirt and dust. The linen provided in this unit may not be pristine or top of the range, but I can assure you that your linen was freshly laundered and your beds fully serviced the day of your arrival.
Regarding the rats, we have investigated this and there is absolutely no evidence of rodent activity. We did, however, find birds nesting in the eaves and ceiling and have had them removed. Thank you for bringing this to our attention.
I accept that the iron was not to your standard but my domestic lady did then launder your clothing to your satisfaction.
I am perturbed that your review says your reservation was for "Family with young children". You had in fact only booked and paid for 3 adults being yourself and 2 adult colleagues, but you subsequently brought in an additional 1 adult and 2 children without having booked these additional guests. I believe that asking you to settle their accommodation was what led to your complaint.
I am the proud owner of a successful multi-level establishment and all my guests and their requirements are important. I am confident that your review would have been completely different and positive if you had brought any concerns to our attention.
Sincerely,
Jennifer

Balcony Manor
Geraldine V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V
Gesin met klein kinders

A breath of fresh air!

Dit was 'n aangename, vriendelike, behulpsame ervaring na ons onaangename ervaring by die vorige plek waar ons gebly het. Jennifer is 'n puik voorbeeld van hulle pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Hi Geraldine,
Ek is so bly om te hoor die plesier was nie alles myne nie! Wat 'n voorreg om jou en Nicole te ontmoet het en ek was net te bly om van hulp te wees. Julle is welkom in my huis enige tyd en ek sien uit daarna.
Groete,
Jennifer

Balcony Manor
Chantelle G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chantelle G
Gesin met tieners

Nie van die beste plekke nie.

Die matte is vol hondepiepie en plek stink van hondepiepie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Hi Chantelle

Dankie vir die terugvoer en ek is jammer jou selfsorgverblyf was nie na jou smaak nie. Ek wil net graag die geleentheid neem om jou te beantwoord.

Oor 'n "honde piepie" reuk kan ek jou waarborg daar is nie honde toegelaat binne enige vertrekke op die perseel nie en die honde kan nie by die trappe na die selfsorgeenheid opklim nie. Daar is glad niks oor so 'n reuk by my aangemeld deur die gaste net voor julle of die gaste direk na julle nie. Die eenheid was daagliks gediens, julle beddens was gemaak, handoeke gedroog en gevou, die kombuis en badkamer ontsmet, skottelgoed gewas en weggepak en die matte gestofsuig. Ek is tevrede dat die eenheid 100% op punt was.

In terme van klientediens is ek heelwat verbaas met een sterretjie! 'n Selfsorgeenheid is presies dit - jy meld aan en is verwelkom by ontvangs deur 'n lid van die famielie of 'n werknemer, sleutels en remote word oorgehandig en na jou eenheid toe gewys en daarna is julle julle privaatheid gegee. Op uittrek is daar weer duer 'n famielie lid of werknemer oopgemaak en julle dankie gese. Ek weet nie wat jou verwagtinge was nie veral dat julle deur die dae uit was en ons steur nie ons gaste in die aande nie.

Joune is die eerste klagte in drie jaar wat ons eienaars is en glo my, is daar verskriklik baia mense deur ons deure gewees en van hulle wat dikwels oor en weer bespreek, selfs in die selfsorgeenhede. Maar ja, jou klagte is wat dit is en ek dank jou weereens dat 'n "reuk" onder my aandag gebring is.

Groete
Jennifer Erskine

Balcony Manor
Peter K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie en vriendelike diens.

Diens was baie goed en die mense was uiters vriendelik en behulpsaam. Alles het vlot verloop en daar was geen verrassings nie, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Beste Peter

Dankie vir jou terugvoering, en ons waardeer die wonderlike verwysing en aanbeveling. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Groete
Jennifer

Balcony Manor
Nienke V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend, goeie diens en lekker kos!

Die gastehuis is pragtig ingerig met 'n goed versorgde tuin en 'n heerlike swembad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Beste Nienkie

Dankie, dit was wonderlik om julle as gaste te verwelkom. Ons sien uit om julle weer as gaste te hê.

Groete
Jennifer

Balcony Manor
Swazi N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swazi N
Gesin met klein kinders

Nice place, quiet, friendly owners.

We enjoyed our stay, had our privacy and were treated very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Dear Swazi,

Thank you for the great review. We loved having your family as our first self-catering guests. Christmas is all about family and it was lovely to interact with yours.

Hope to welcome you all back soon!

Regards,
Jennifer

Balcony Manor
Thula N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thula N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

Thank you guys for a warm welcome, we were home away from home and will definitely come back with friends and the little one. Great people you are.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Good day Thula,

Thank you for an amazing review and I can't wait to meet your precious baby who will be arriving very soon. All the best to you and your family!

Jennifer

Balcony Manor
Danita J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Was 'n fees! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Hi Danita,
Dit was wonderlik om julle as gaste hier te hê en jule is enige tyd weer welkom.
Geseende Kersfees met jou famielie.
Groete,
Jennifer

Balcony Manor
Bram S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bram S
Enkelreisiger

Baie rustig, netjies en aangenaam.

Baie lekker gewees, met goeie diens en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Goeiedag Braam,

Ons is bly dat jy tuis gevoel het by ons en ons sien uit om jou gou weer te verwelkom!

Groete
Jennifer

Balcony Manor
Nellie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie B
Besigheidsreis

Weereens heerlik gebly. Die sjef is uitstaande en Jennifer laat voel mens altyd welkom. Baie geriefllik geleë op pad wildtuin toe.

Balcony Manor is baie gerieflik geleë vir toeriste. Altyd lekker om terug te gaan. Jennifer is ’n uitstekende gasvrou en sjef die beste kok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Goeiedag Nellie,

Weereens was dit wonderlik om jou as gas hier by Balcony Manor te verwelkom en ons sien uit na aan jou volgende besoek by ons.

Groete
Jennifer

Balcony Manor
Nellie B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie B
Enkelreisiger

Gasvry, vriendelik en hoogs aan te bevele.

Dit is altyd 'n plesier om by Balcony Manor oor te slaap. Jennifer en haar span is gasvry, behulpsaam en vriendelik. Dink dis die beste gastehuis in Witrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Nellie, ek is baie dankbaar vir jou mooi woorde! Ons was bevoorreg om jou as Gas te verwelkom en sien uit om jou gou weer te sien.
Ek is trots op my span want Balcony Manor is ook in hulle bloed en saam is dit ons doel om Gaste soos jouself se verblyf 'n uitstekende ervaring te maak.
Groete van almal hier.

Balcony Manor
Mariska D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Regtig waarde vir geld en baie vriendelike diens. Dankie vir die lekker warm verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balcony Manor se terugvoer

Hi Mariska
Julle is 'n wonderlike familie en dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom. Dankie vir die review - ek waardeer dit baie.
Groete en ek sien uit om julle weer te verwelkom.
Jennifer

Balcony Manor
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frank Townsend-straat 51, Witrivier, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaTPdcAhzLDJIHFPRn4VlT298osB5sWedc9BRB7pd2Ad8GooxOE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 51 Frank Townsend Street White River 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.332249634002 31.002797880951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem