Bali Hai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bali Hai bied gerieflike verblyf in 'n drieslaapkamer-woonstel in Ramsgate. Dié woonstel is lekker naby die see (sowat 100 m weg).

Brigadoon het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander twee slaapkamers deel 'n volledige badkamer. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Elke slaapkamer het ingeboude kaste en 'n plafonwaaier. Linne, badhanddoeke, seep, en toiletpapier word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n klein yskas-vrieskas, 'n elektriese plaat, 'n drieplaatgasstoof met 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese ketel en 'n broodrooster. Eetgerei, breekware, glasware en kookgerei vir 6 gaste word voorsien. Die sitkamer het oorgenoeg sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Die ruim stoep lei na die tuin wat heeltemal omhein is en veilig is vir kinders. 'n Swembad is ook beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Gaste het toegang tot gas- en houtskoolbraaigeriewe, en veilige parkeerplek. Die twee 5000 liter-tenks verseker dat watertekorte nooit 'n probleem is nie.

Gaan maak gerus 'n draai by Ramsgate se besienswaardighede, soos Waffle House, Riverbend Krokodilplaas, Aqua Planet Duiksentrum, Southbroom Gholfbaan, Southbroom Surfskool, San Lameer Buiteklub, en nog meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Bali Hai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bali Hai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 320 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false