20% af Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Mrt 2020 tot 8 Apr 2020.
Westbrook Akkommodasie by Bali Hai 701 | LekkeSlaap
+15
+15

Bali Hai 701

2 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 590 R1 272 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noordkusweg 37, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bali Hai 701 is in Westbrook op Noordkusweg geleë. Die kompleks spog met 'n swembad, vermaakarea en 'n restaurant en is ook stapafstand van die strand af.

Hierdie drieslaapkamerwoonstel het beide bad- en stortgeriewe. Die slaapkamers is ingerig met 1 dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die eenheid het lugversorging en DStv-geriewe, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus en skakel met die oopplan-eetarea en -sitarea.

Skoonmaakdiense van 1 uur lank is beskikbaar vanaf Maandag tot Saterdag, behalwe op openbare vakansiedae. Die dienste sluit die opmaak van beddens in, skoonmaak van badkamers, braais, en vloere. Skottelgoed is nie ingesluit nie.

Hierdie woonstel op die sewende verdieping het 'n ruim onderdakbalkom met asemrowende see-uitsigte. Toegang tot die eenheid is beskikbaar via 'n hysbak.

Let asb. dat die afsluittyd vir geraas stiptelik om 22:00 is en dat hierdie reël streng toegepas word deur middel van 'n R500-boete en moontlike uitsetting. Ons staan ongelukkig nie besprekings vir persone onder 25 jaar toe nie. Een persoon in die groep moet ouer as 25 wees.

Slaapplek

’n Bespreking by Bali Hai 701 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir Bali Hai 701
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Noordkusweg 37, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 590
Vanaf R1 272
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
was R1 590
Vanaf R1 272
per nag (plek vir 6)
was R1 590
Vanaf R1 272
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noordkusweg 37, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhOTgxNDhjLTY0OTQtNGUxZS04ZWZmLTU2MWFmZGIzOWY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 590, nou Vanaf R1 272  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 37 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-14:00 09:00 -29.588466151874 31.172745759594
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za