Bali Hai Sapphire

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bali Hai Sapphire bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerkuswoonstel in Westbrook. Daar is 'n ononderbroke see-uitsig vanaf die balkon.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne, seep, skottelgoedseep en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met sitplek en 'n platskerm-TV met DStv.

Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig, asook 'n gasbraai. Strandhanddoeke word nie voorsien nie. Bali Hai het streng reëls oor geraas na 22:00, wat sal lei tot 'n boete en moontlike uitsetting. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike randvloei-swembad met 'n see-uitsig en 'n welbekende top-restaurant.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang en duik in, asook trekpleisters soos Gateway, Umhlanga en Ballito-winkelsentrums.

Slaapplek

'n Bespreking by Bali Hai Sapphire sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bali Hai Sapphire gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 499 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false