LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bali Hai Self-catering | LekkeSlaap
+21

Bali Hai Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rock-weg 1252, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Bali Hai Self-catering is 'n bekoorlike vakansiehuis naby die strand in Ramsgate. Die kusdorp bied reisigers aan die Suidkus, 'n ideale plek om KwaZulu-Natal se strande en die kuslyn te verken. Dit is bekend vir pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Hierdie vierslaapkamerhuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat uit 8 gaste bestaan. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is net buite die kombuis en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Dit lei na die waskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetkamer het 'n eettafel met sitplek vir 8 en bied toegang tot die leefarea met genoeg sitplek, 'n TV en 'n pooltafel. Die huis het 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. 'n Swembad is ook beskikbaar.

Afgesien van die pragtige strande, bied die omgewing ook van die beste snorkel- en duikgeleenthede in die land, aangesien die warm strome van die Indiese Oseaan menige waterlewe meebring. Ander doendinge sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by Bali Hai Self-catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Black Rock-weg 1252, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rock-weg 1252, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aa91dd0718cd1f178b53dfa2e8bcc9e2863ea177ebd851c4e94543a35e5696c1272e3d467cc275fe1c3a58d8a903786c05a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 8 persone) 1252 Black Rock Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.902245949094 30.340191490738
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!