Bali House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bali House is in die noordelike voorstad Newlands in Pretoria. Ons is net 4 km vanaf Lynnwood Glen, en Menlyn Park Winkelsentrum en Time Square Casino is met om die hoek.

Ons bied verblyf in 3 kamers wat modern ingerig is. Elke kamer het 'n driekwartbed en privaat badkamer.

Gemeenskaplike geriewe op die perseel sluit 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, swembad en 2 braai-areas in. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, gasstoof en -oond, asook 'n opwas-area met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met Showmax en Netflix.

Gaste by Bali House het toegang tot onbeperkte internet. Daar is ook 'n vleuelklavier in die huis. Die eienaars woon op die perseel en is altyd byderhand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bali House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za