Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balie’sGat Kamp en Akkommodasie

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Balie’sGat Kamp en Akkommodasie is op 'n plaas sowat 35 km buite Op-die-Berg in die mooie Koue Bokkeveld geleë. Dit kan slegs met 'n hoëgrondvryhoogte-voertuig bereik word.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-houtkothuise en 2 luukse tente. Dis ideaal vir 'n ontspannende wegbreek.

Elke kothuis het 'n buitekombuis wat met 'n gasstoof, gasyskassie en eetgerei en breekware vir 4 gaste toegerus is. Gaste kan hul etes rondom die etenstafel geniet. Verder het elke kothuis 'n grasperk wat ideaal is vir 'n klein tent, maar gaste mag slegs hier kamp indien vooraf gereël. Die kothuise het nie elektrisiteit of selfoonsein nie.

Elke kampplek het sy eie braai, vuurput, water en 'n skottelgoedwasarea met 'n plastiekbak en droograk. Die privaat ablusiegeriewe het 'n spoeltoilet, warmwaterstort en sonkrag-ligte. Die kombuise is met stowe, oonde en yskaste toegerus.

Daar is 'n rivier met rotspoele 400 m van die kothuise af en hier kan gaste gaan stap, velddraf en bergfietsry. Daar is baie roetes en paadjies en die sterre is baie mooi in die aand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Balie’sGat Kamp en Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
  • Gaste dink Balie’sGat Kamp en Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1db4db4cf9d8d9266bc65b6f12cea467c641a17ec6f11de03ca92d82d66cf24e201ceeb3bcc691006ee6a8f0b72a254b58c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Off the 303 Op-Die-Berg 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.745837896427 19.291656911373