Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballinderry, The Robertson Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 8, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 290 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ballinderry, The Robertson Guest House is die enigste 5-ster-gastehuis in Robertson en word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag, rugsteunbatterye en omsetters gebruikmaak.

Ballinderry het 3 standaardkamers, 2 luukse kamers en 2 superieur-tuinkamers, almal met lugversorging en verwarmers, DStv, yskassies, en alle moderne geriewe wat vandag se oordeelkundige reisigers verwag. Geriewe sluit 'n swembad en groot tropiese tuin, topgehalte-beddegoed, Charlotte Rhys-geriewe, badjaponne, tee- en koffiegeriewe, haardroërs, kluise, WiFi en parkeerplek op die perseel in.

Ballinderry is net 'n paar minute van die bekroonde wynkelders af en is ideaal geleë as jy die wynvallei se wynplase wil verken. The Silwerstrand 18 putjie-gholfbaan is net om die draai en al die groot toerismebesienswaardighede en restaurante is nabygeleë.

Hier praat die personeel Engels, Afrikaans, Nederlands, Frans en Duits.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Ballinderry, The Robertson Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Luc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 14

Ligging

  • Le Roux-straat 8, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ballinderry, The Robertson Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 8, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA876f6c85b0d0f886ebf962b37fd96823f6801157a7419a3c953ec1783690028796505d54aaf5069e0e20ffb483f7be87bdcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 290 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 8 Le Roux Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.800631756319 19.88713145256
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem