Ballito Akkommodasie by Ballito Backpackers | LekkeSlaap
+31
+31

Ballito Backpackers

17 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R350 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra-weg 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4

Beskrywing

Ballito Backpackers is in die hartjie van Ballito en bied maklike toegang tot pragtige strande, plaaslike winkels, gewilde nagklubs en restaurante wat 'n verskeidenheid plaaslike en internasionale disse bedien. Ballito Backpackers bied sakpas-akkommodasie met 'n 24 uur-ontvangstoonbank, gratis WiFi, gemeenskaplike sitkamer, kombuis en braai-area.

Daar is verskeie verblyf-opsies om van te kies en iets om in elke reisiger se behoeftes te voorsien. Die slaapsale is ideaal vir groepe en die 2-enkelbedkamers en dubbelkamers is ideaal vir paartjies of vriende wat saam reis. Die "Premier"-kamers is ideaal vir absolute privaatheid vir paartjies of sakereisigers. Al die kamers is met 'n minimalistiese styl en meubels versier.

Alhoewel ons daarna streef om gaste van alle ouderdomme en lewenskringe te bevredig, is ons veral gewild onder jongmense wat die naglewe rondom ons geniet. As jy smag na 'n meer ontspanne wegbreek kan jy net afstap strand toe en die plaaslike dolfyne dophou wat langs die kus baljaar of op die gewilde promenade langs die strand gaan wandel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 17 resensies vir Ballito Backpackers
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Sandra-weg 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra-weg 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3OGExNTZkLWNhY2QtNDFlOC1iOTAwLTU4YmMyNjk1ZTgwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 4 22 Sandra Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.543952420249 31.214278489351
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za