LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballito Escape | LekkeSlaap
+29

Ballito Escape

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethrylaan 23, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballito Escape bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito, net 2,3 km vanaf Ballito se Willardstrand en net 900 m van Clarke Bay Strand af.

Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 2 kamers, 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n toonbank. Die sitarea het 'n slim-TV met DStv-Premium en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die tuin bied 'n ryk voëllewe, windklokkies en sonstoele langs die swembad. Gaste mag die swembad gebruik, wat met die eienaars gedeel word.

Dis naby strande en 'n rits winkels, soos Ballito Junction and Lifestyle Centre. Daar is ook verskeie restaurante in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Escape sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ballito Escape
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Elizabethrylaan 23, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethrylaan 23, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3a89dc44acd427dc6b21eead867dfd5166b1cdaa2ca0b22b5156b2adb466b9b8ee14ab48e8cce2446c48c0cbfd576d327f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 23 Elizabeth Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.539252999289 31.211426093254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!