Dolfynkus Akkommodasie by Ballito Hills | LekkeSlaap
+17
+17

Ballito Hills

Selfsorg
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ballito Hills 122, Hills-laan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ballito Hills is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby die Ballito Junction Mall en die leefstylsentrum.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot die aparte badkamer met 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ingeboude kaste. Die aangrensende leefarea het 'n eettafel met 4 sitplekke en die sitkamer lei na 'n onderdak-balkon. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die kompleks is naby restaurante en dit is ongeveer 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Hills sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ballito Hills 122, Hills-laan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ballito Hills 122, Hills-laan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b0bbc917d7417d88f83b14b521c9187a72467a8f13a33c3dec8baac0cb33c6b33eab64c4db0741d9bc2f5e563775b1f0819?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 680  per nag (plek vir 4) 122 Ballito Hills Hills Avenue 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.523793979719 31.208302402009
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za