Dolfynkus Akkommodasie by Ballito Hills HL309 | LekkeSlaap
+15
+15

Ballito Hills HL309

Selfsorg
  • Vanaf R1 580 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hills-laan, Ballito Hills Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ballito Hills HL309 is 'n nuwe selfsorg-dakwoonstel op die veilige Ballito Hills Landgoed in die gewilde kusdorpie Ballito, naby die strand. Dié landgoed is naby die Ballito Junction Regional Mall en die gewilde Ballito Lifestyle Centre.

Die dakwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n glas-etenstafel vir 4. Die sitarea het moderne afwerkings en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n braai en 'n gedeeltelike see-uitsig in die verte.

Die Ballito Hills Landgoed het 'n gimnasium, muurbalbaan, swembad, Amici-restaurant, 'n gesondheidspa, 'n speletjieskamer, rolprentkamer, kinderparkie en 'n selfhelp-wassery

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Hills HL309 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Hills-laan, Ballito Hills Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 580
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf R1 580
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hills-laan, Ballito Hills Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543d0ca61fdcf1b519b00b2503ebd6d90223d3883c491968fc421d5c382db7c7903f0329e3585741c226388bd4c9b62f3280?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 580  per nag (plek vir 4) Hills Avenue Ballito Hills Estate 4339 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.523408882356 31.207797293254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za