Ballito Luxury Apartment with Sea View
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-straat, La Pirogue-kompleks, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ballito Luxury Apartment with Sea View is 'n selfsorgwoonstel in die veilige La Pirogue-kompleks in Ballito. Die kompleks is net 500 m van Ballito se hoofstrand af. Die woonstel is die ideale wegbreekplek vir gesinne of vriende.
Dié groot woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Al die slaapkamers en die leefarea het lugversorging.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, sowel as 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 sitplekke en stoele. Die sitkamer het 'n slim-TV met Netflix en onbeperkte WiFi. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met gasbraaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsigte oor die see.
'n Enkeltoesluitmotorhuis word voorsien, en daar is ekstra parkeerplek beskikbaar. Die La Pirogue-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembadarea en dis oorkant die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Ballito Luxury Apartment with Sea View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Jack Powell-straat, La Pirogue-kompleks, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Luxury Apartment with Sea View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-straat, La Pirogue-kompleks, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom