LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballito Manor Beach 3 | LekkeSlaap
+10

Ballito Manor Beach 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kus-weg 102b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 490 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ballito Manor Beach 3 bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis in 'n veilige kompleks naby die strand, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op die derde verdieping met 'n uitsig oor Willard's Beach en het 3 slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 2 van die badkamers het ook baddens.

2 van die slaapkamers lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel het ook lugversorging.

Die kombuis is toegerus met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei, 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

'n Skoonmaakdiens op weeksdae is by die tarief ingesluit.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis wat kan sluit.

Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Manor Beach 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Compensation Kus-weg 102b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf R7 490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kus-weg 102b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAOCX3eRSMByMXfrUw5KrWVqum79OD5lPAXzx8jMsBpUS0JeUSt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 490  per nag (plek vir 6) 102b Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.531523907671 31.222420863617
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!