LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballito Manor Gardens 304 | LekkeSlaap
+28

Ballito Manor Gardens 304

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Ballito Manor Gardens 304
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sarita V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita V
Saam met vriende

Goeie ligging en voel veilig.

Daar was nie skoonmaakdienste nie, en ons is nie vooraf dit gesê nie. Om te moet skoonmaakmiddels koop op jou vakansie is nie aanvaarbaar nie. Het wel 'n skoonmaker kon huur, maar moes extra betaal. Ek voel dit kon ons net vooraf gesê word.

Ballito Manor Gardens 304's terugvoer

Hello Sarita,

Thank you for your review. We were advised by Ballito Manor Body Cooperate not to bring in any cleaners while guests were staying in, due to COVID 19. This was decided to protect everyone and we do provide cleaning detergent for our guests that they can make use of during their stay. We do hope to see you again once this pandemic is over so that you can experience your stay with all the extras.

Ballito Manor Gardens 304
Theo P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo P
Saam met vriende

Hemels!

Ligging van eenheid fantasties. Stapafstand van die strand en naby winkels en restaurante. Skoon, met die hulp van Lucky, en veilig. Lekkerste swembad vir dié wat nie kans sien vir die see nie! Eenheid toegerus met lugverkoeling in die TV- en eetkamer sowel in kamers. Sien uit na ons volgende besoek aan Ballito Gardens!

Ilse U - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse U
Gesin met tieners

Lekker geleë naby die hoofstrand en swembad en het als wat nodig is.

Dankie vir ‘n lekker wegbreek by Ballito Manor. Ons maak gou weer ‘n draai!

Simone V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V
Gesin met klein kinders

Spectacular view and well equipped unit.

We had a great weekend! Thank you.

Vanaf R1 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-Kusweg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEHhgdDGPytfigxrwmQHgYGqxSN1GaRsAlaHc180VPXEvrw08Za?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-00:00 10:00 -29.532223373541 31.22277682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!