Ballito Manor View 302
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dokumente wat vereis word om 'n bespreking na te kom:
1. Kopie van ID/Paspoort
2. Bewys van adres (indien 'n burger van SA)
3. Getekende en voltooide besprekingsvorm en beprekingsreëls.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 word gehef.
Hierdie woonstel voorsien beddegoed vir 4 gaste, ekstra matras beskikbaar vir 5de persoon, maar bring asb. eie beddegoed.
Gaste moet eie beddegoed vir kot en kleuterbed saambring.
'n 1 uur-skoonmaakdiens is Maandag tot Saterdag beskikbaar, maar nie op openbare vakansiedae nie. Beddens word opgemaak, badkamers word skoongemaak en al die vloere word gewas. Skottelgoed word nie gewas nie.
Besprekings word nie toegelaat vir onder-25 jariges sonder toesig nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom