LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballito Penthouse | LekkeSlaap
+11

Ballito Penthouse

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Ballito Penthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dalia D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalia D
Gesin met tieners

Beautiful sea view! Lovely accommodation.

Sea view was awesome! Lovely accommodation. Got a good work out by climbing 3 floors but was worth it!

Louise H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Gesin met tieners

Asemrowend en gemaklik!

Sal beslis dié verblyf aanbeveel. Uitsig was lieflik en die woonstel is so gemaklik ingerig. Dit was soos 'n huis weg van die huis. Het heerlik gekuier en dis sentraal van alles.

Rinet G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinet G

Verblyf het grootliks bygedra tot 'n fantastiese vakansie!

Goeie waarde vir geld, lekker ruim vir 6 mense met uitstekende see-uitsig. Groot balkon vir kuier, oop leefvertrek om saam kos te maak, te eet en by 'n lekker groot tafel speletjies te speel in reënweer of saans. Gasheer en gasvrou is ongelooflik behulpsaam - ons sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel! Baie dankie Gerhard en Jenn!

Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNThkOTU3LTk0ZjAtNGU4Yi04YzkwLWNjODY0MWQ0NDc0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 350  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 35 Main Road Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -29.514515504254 31.226432723248
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!