LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballito's Best Kept Secret | LekkeSlaap
+35

Ballito's Best Kept Secret

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanlaan 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ballito's Best Kept Secret bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorp Ballito. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek met lang strande.

Verblyf word in 'n losstaande woonstel en 'n suite in die hoofhuis gebied. Daar kan 1 kind ouer as 10 in die woonstel bly, maar geen kinders word toegelaat in die suite by die hoofhuis nie. Die eenhede bied elkeen slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Die suite in die hoofhuis deel 'n kombuis wat goed toegerus is en 'n sitkamer met die eienaars. Daar is 'n volle DStv. Die eenheid het ook 'n strykyster, strykplank en 'n haardroër.

Die woonstel het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot 'n lieflike balkon.

Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Ballito Junction Mall, Zimbali Country Club, Ballito Lifestyle Centre, swem, branderplankry, snorkel, vlieërplankry, visvang en voetslaan in.

Let wel dat daar 'n hond en 3 katte op die perseel woon.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ballito's Best Kept Secret
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Susanlaan 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito's Best Kept Secret het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanlaan 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyYiPT040pkkS27paCv2wqQuK22OK4pQHz7wuFD6dWEQE29XGMu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Susan Avenue Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.53134 31.21693
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!