LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballito's Best Kept Secret | LekkeSlaap
+35

Ballito's Best Kept Secret

1 resensie
Selfsorg
Gorgeous Couple's Suite
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim suite is stylvol versier en bied 'n uitsig oor die swembad en 'n stukkie van die see van die balkon af. Dis in die eienaar se huis en die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid deel 'n kombuis, sitkamer en 'n swembad met die eienaars in die hoofhuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gemeenskaplike selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Adminfooi van R300 moet voor die inklokdatum betaal word. 'n Skoonmaakfooi van R250 moet vir elke bespreking betaal word. Let wel dat daar 'n hond en 3 katte op die eiendom woon. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Die volgende dokumente moet vir die bespreking voorsien word: 1. Kopie van ID/paspoort 2. Bewys van adres (SA-burger) 3. Getekende en ingevulde besprekingsvorm en reëls.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Suite
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié losstaande eenslaapkamerwoonstel is geskik vir 2 gaste en word via trappe bereik. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot 'n lieflike balkon.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Adminfooi van R300 moet voor die inklokdatum betaal word. 'n Skoonmaakfooi van R250 moet vir elke bespreking betaal word. Let wel dat daar 'n hond en 3 katte op die eiendom woon. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Die volgende dokumente moet vir die bespreking voorsien word: 1. Kopie van ID/paspoort 2. Bewys van adres (SA-burger) 3. Getekende en ingevulde besprekingsvorm en reëls.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanlaan 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyYiPT040pkkS27paCv2wqQuK22OK4pQHz7wuFD6dWEQE29XGMu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Susan Avenue Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.53134 31.21693
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!