LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballito's Best Kept Secret | LekkeSlaap
+35

Ballito's Best Kept Secret

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ballito's Best Kept Secret
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jeanelda P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanelda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gerieflike tuiste.

Ballito's Best Kept Secret is in alle opsigte 'n heerlike, rustige en baie veilige blyplek. Baie goed toegerus en die gasvrou gaan uit haar pad om mens te bederf en tuis te laat voel. Stapafstand van die see af.

Ballito's Best Kept Secret's terugvoer

Goeiemore Jeanelda,
Baie dankie vir die mooi resensie. Die eienaar het vir my laat weet julle was wonderlike gaste en is engie tyd welkom
Ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.
Groete,
Karen
Chas Everitt Ballito

Ballito's Best Kept Secret
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanlaan 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyYiPT040pkkS27paCv2wqQuK22OK4pQHz7wuFD6dWEQE29XGMu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Susan Avenue Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.53134 31.21693
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!