LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tariman Boutique Hotel | LekkeSlaap
+18

Tariman Boutique Hotel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilden Place 30, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R896 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tariman Boutique Hotel is in La Lucia in Durban geleë. Die gastehuis is die ideale bestemming as jy op soek is na akkommodasie naby die see. Dit is perfek geleë vir klein groepe en sakereisigers.

Die akkommodasie beskik oor 14 kamers. Elke kamer is individueel versier en is ingerig met 'n enkelbed, koningingrootte-bed of koninggrootte-bed en 'n badkamer. Daar is ander geriewe soos lugversorging, 'n TV met Openview, 'n yskas, mikrogolfoond, haardroër, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Vier van die kamers het pragtige see-uitsigte.

Daar is geriewe soos 'n swembad, 'n braai-area, 'n eetkamer vir gaste en veilige parkeerplek op die perseel. Ander dienste, soos wasgoeddienste is ook beskikbaar.

Die gastehuis is naby die M4- en N2-hoofweë, die gimnasium en winkels. La Lucia Ridge en Umhlanga Office Parks is net 2 km weg vir sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 65 resensies vir Tariman Boutique Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Wilden Place 30, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tariman Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R896
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R896
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilden Place 30, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76fa7e9a104e49f123a4e9d0386b40d86ded91e55f5414b04a98299468a348de5fc5dd80716248bc40b5dd44c956e5835111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R896  per nag (vir 2 persone) 65 5 1 4 30 Wilden Place La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.75629575976 31.064772923943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!