LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballymena Stables & Accommodation | LekkeSlaap
+10

Ballymena Stables & Accommodation

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mull-weg 15, Glenferness, Midrand, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballymena Stables & Accommodation is 'n bekoorlike kothuis op 'n kleinhoewe in Glenferness, 'n woonbuurt in Midrand, Johannesburg. Alhoewel die sentrale ligging van die kothuis dit ideaal maak vir sakereisigers, bly Midrand steeds 'n gewilde streek vir kunsruiters, met residensiële landgoedere en stil agterpaaie waar toeriste en vakansiegangers 'n rustige wegbreek kan geniet.

Die kothuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort, of net 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is ook privaat tuin-area met 'n stoep en braaigeriewe waar gaste kan ontspan, asook gratis WiFi. Stalle word beskikbaar gestel op versoek teen 'n ekstra koste.

Besienswaardighede in die area sluit Kyalami Equestrian Park, Montecasino, die 18-putjie Kyalami Buiteklub, Glen Austin and Beaulieu Bird Sanctuary, South African Lipizzaners en Lory Park Animal and Owl Sanctuary in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballymena Stables & Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Ballymena Stables & Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mull-weg 15, Glenferness, Midrand, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Ballymena Stables & Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Johannesburg Gauteng
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mull-weg 15, Glenferness, Midrand, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9029455d43d34224ace6ec489434290fb7e3f1d112b102621159ffa878e195f284c438037fa17cd198de356bc7d48ea9c385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 15 Mull Road Glenferness 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.993702213751 28.025275468826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!