Balmain Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Balmain Studio is op 'n residensiële-erf waar die eienaars ook woon, geleë. Die eenheid is in Rondebosch se Gouemyl en bied gerieflike verblyf aan 1 tot 2 gaste wat apart wil bly op 'n veilige familie-erf.

Dié oopplan eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n sit- en eetkamerarea. Die kombuisie is vir basiese selfsorg toegerus en het 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Die eenheid het 'n bank, 'n eetkamertafel vir 2 en onbeperkte WiFi.

Die ligging bied maklike toegang tot die N1 en N2, Kaapstad Internasionale Lughawe, Groote Schuur Hospitaal, die middestad, die Kaapstad Konverensiesentrum, Nuweland se krieket- en rugby stations, wynplase en strande.

Slaapplek

'n Bespreking by Balmain Studio sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Balmain Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]