Balmoral Bliss
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balmoral Road, 79 Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Balmoral Bliss is 'n selfsorgwoonstel in West Beach, Blouberg, naby die wêreldbekende Kite Beach. Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en is in 'n stil, veilige kompleks met 'n swembad geleë.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed. 'n Tweede badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV in.
Gaste kan 'n patio met 'n ingeboude braai en uitsigte oor die see en Tafelberg geniet. Die eiendom is 'n kort entjie van Blouberg se strandfront af en binne maklike bereik van winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Balmoral Road, 79 Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balmoral Road, 79 Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang