Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balmoral Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Balmoral Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anina O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina O
Besigheidsreis

Aanbeveelbare verblyf.

Ontbyt heerlik. Verblyf netjies en skoon. Matras slaap lekker. Sekuriteit goed. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauritz M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz M
Enkelreisiger

Vriendelike diens.

Met aankoms is ek na 'n ander perseel geneem waar daar addisionele kamers is. Parkering is 'n probleem wanneer al die kamers vol is by hierdie tweede perseel. Enigste negatiewe kommentaar is dat my kamer geen vensters vir behoorlike ventilasie gehad het nie. Hulle het later aangebied om my te skuif na 'n ander kamer (by die hooflodge), wat ek uit eie keuse van die hand gewys het. Die werknemers wat verantwoordelik vir die ontbyt en skoonmaak van die kamers is was uiters professioneel, hulpvaardig en vriendelik. Kamers was altyd baie netjies en skoon! Oor die algemeen het ek heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met vriende

Aangename waarde vir geld.

Aangename waarde-vir-geld-verblyf in Kaapstad. Skouspelagtige kunsuitstalling in die lodge. Aangename, bekostigbare besigheids- en vakansieverblyf wat goed geleë is in Kaapstad. Ek sal die weer gebruik en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Die vriendelikheid van almal was ongelooflik, kos was heerlik ons het so op ons gemak gevoel asof ons in ons eie huis was, ons beveel die Balmoral aan vir almal, dis 'n wonderlike plek om te bly as jy op vakansie is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coen S
Besigheidsreis

Tevrede met verblyf.

Vriendelik diens van alle personeel. Baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand D
Besigheidsreis

Dit was gerieflik.

Die kamers en die perseel is netjies en mooi. Daar was net een probleem en die bestuur moet dringend daaraan aandag gee en dit is die kragonderbreking in die oggende sodra die kombuispersoneel die ontbyt voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sewis B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sewis B
Besigheidsreis

Very pleasant

Very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith G - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith G
Besigheidsreis

Kalm, rustig, veilig en tuis!

Dit was kalm, rustig, veilig en het tuis gevoel. Sal definitief weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jay R M - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jay R M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very relaxing atmosphere

Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet M - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Enkelreisiger

Friendly service and very beautiful,

I really felt like I was at home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit J - Feb 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit J
Saam met vriende

Location is only convenient if you want to be close to the airport, which was our intentio

Nice questhouse if you want to be close to the airport, which was our intention. Otherwise we wouldn't have chosen it. Managers very friendly and helpful. Rooms nice and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabi K - Jan 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabi K
Gesin met tieners

Excellent customer service.

The Manager, Clint is superb. He really goes the extra mile for his guests to feel at home, in such a way that when we left, it was as if we were leaving our own home and a brother, going to a far away place. Keep up the good work guys. May God be with you always.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 115
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 115
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 115
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Constable-straat 13, De La Haye, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2mkEGlCOU5g2DVkkgTpGTYlpQt4n4CicdVfDE1MMldM3fSHXHg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 115 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 13 Constable Street De La Haye 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.89914 18.64907
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem